Brekende Nuus
Afrikaans

Kyk: Arend vang rooibok op gholfbaan naby spelers

'n Video van 'n breëkoparend wat 'n rooibok op Skukuza-gholfbaan vang, is op Facebook te sien.

Arend vang rooibok op gholfbaan
Foto: Skermgreep van video Skukuza Golf Club Facebook-blad

KRUGER NASIONALE PARK. – ‘n Video van ‘n breëkoparend (martial eagle) wat ‘n rooibok in die teenwoordigheid van spelers op ‘n gholfbaan vang, word wyd op sosiale media gedeel.

Die gholfbaan is in Skukuza in die Kruger Nasionale Park.

Die video is op Skukuza Golf Club Facebook-blad te sien en is reeds meer as 1 000 keer gedeel.

Bron: Skukuza Golf Club