Man sterf in motorfietsongeluk
'n Man het Maandagoggend in 'n motorfietsongeluk in Centurion gesterf.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,391 op Thursday 21 December 2023.
'n Man het Maandagoggend in 'n motorfietsongeluk in Centurion gesterf.
Die verdagte in die vermoorde Kirsten Kluyts se saak erken hy het haar ontklee.
'n Video van 'n breëkoparend wat 'n rooibok op Skukuza-gholfbaan vang, is op Facebook te sien.
'n Lid van die publiek het die kinders se omstandighede aangemeld, waarna Unchain Our Children saam met 'n maatskaplike werker en die polisie na…
'n Verdagte met 23 reptiele is vir oortreding van die Noord-Kaapse nauurbewaringswet vir die besit van wilde diere sonder 'n permit, vasgetrek.
Rassie Smith, wat op 12 Desember op 'n kleinhoewe in die kop geskiet is, het gesterf.
Diegene wat militêre bystand in Israel wil verleen, moet eers aansoek by die nasionale konvensionele wapenbeheerkomitee doen.
Daar is weereens tekens van gif in die beeste se waterkrippe gevind.
Hy is na Nelspruit Mediclinic gehaas waar hy steeds behandel word.
Een verdagte is in hegtenis geneem voordat die ander twee hulself aan die polisie oorhandig het.