KYK: Boks superster Canelo Álvarez bevestig datum vir sy volgende geveg

Lees ook :

Alhoewel die datum vasgemaak is vir 16 September op die Mexikaanse onafhanklikheidsdag, is daar nog nie duidelikheid oor sy volgende opponent nie. Twee name wat reeds in die hoed is, is die Puerto Ricaan “power puncher” Edgar Berlanga en Chris Eubank Jr van Brittanje, seun van die legendariese bokser Chris Eubank Sr.

Bert en Schalk praat meer op hul potgooi oor die saak, sowel as Ryan Garcia wat ‘n “mental breakdown” op sosiale media gehad het, en kort daarna homself vir rehabilitasie ingeboek het. En nog so ‘n bietjie ander nuus…

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App