Powerball uitslae vir 9 Julie 2024
Boerpotte: PowerBall: R53 miljoen PowerBall Plus: R3 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 02, 07, 19, 31, 45. Powerball: 04 PowerBall Plus: 11, 15, 18, 26, 39. Powerball: 16. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,592 op Tuesday 9 July 2024.
Boerpotte: PowerBall: R53 miljoen PowerBall Plus: R3 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 02, 07, 19, 31, 45. Powerball: 04 PowerBall Plus: 11, 15, 18, 26, 39. Powerball: 16. Daily lotto:…
Alhoewel die datum vasgemaak is vir 16 September op die Mexikaanse onafhanklikheidsdag, is daar nog nie duidelikheid oor sy volgende opponent nie. Twee name…
NOORDWES. – Die Brits-polisie onersoek ‘n saak van huisroof nadat Peet (63) en Olga Ehlers (61) op 29 Junie omstreeks 01:15 op ‘n plaas…
Lees ook: Skole maak oop, owerhede op hoede oor storms PILANESBERG. – ‘n Spaanse toeris (43) is dood na hy deur ‘n trop olifantkoeie…
Die tweepot-aftreestelsel is deur die regering as wet geteken en sal op 1 September in werking tree. Die publiek word met inligting van finansiële…
Lees ook: Alec Baldwin se verhoordatum bekend SANTE FE, NEW MEXICO. – Alec Baldwin se strafbaremanslagverhoor na die dood van Halyna Hutchins in 2021…
GAUTENG. – Twee verpleërs van Unitas-hospitaal het gesterf en nog is beseer toe die minibus waarin hulle gery het met ‘n ligte motorvoertuig in…
Dieselfde Springbok-span wat verlede week Ierland met 27-20 verslaan het, sal Saterdag die tweede toets teen Ierland speel. Lees die volledige persverklaring hier: Erasmus…
Lees ook: Nooddienste in Gauteng gereed vir koue temperature Gayton McKenzie, die nuwe minister van sport, kuns en kultuur (DSAC), het vanoggend op X…
Lees ook: Boeing gaan skuld erken in bedrogsaak na ongelukke KALIFORNIЁ. – ’n Wiel het van ’n United Airlines-vliegtuig afgeval toe dit gisteroggend in…