KYK: Brandweerlede in Kaapstad ‘laat die temperatuur styg’

Lees ook :

Foto: Skermgreep video Alderman JP Smith

Alderman JP Smith het ‘n video op sosiale media gedeel waarin hy sê brandbestryders is gister na die Kaapse karnaval ontplooi, met die temperatuur wat verhoog het: “But this time, it was them bringing the heat.”

“The City of Cape Town Fire and Rescue crew left the Fanwalk in Green Point smoldering after their Cape Town Carnival pre-parade appearance.”

Brandbestryders met blinkgesmeerde bolywe het die skare met danspassies vermaak. In die kommentaarafdeling het versoeke vir die alderman om ook sy hemp te laat waai, opgeduik: “Mr Alderman, as a matter of public interest; your shirt… Take it off! Take it off! Take it off! Round of applause to our girls and boys in red. Mr Haskel, Mr Carelse… we’d love to see you oiled up too.”

Ander lesers het die danspassies gekritiseer met: “Muscle with no rhythm or rhythm with no muscle 😂pick your struggle … Well done colleagues 👏💪

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief