KYK: Brekende Nuus – vier verdagtes deur polisie doodgeskiet

Lees ook :

Foto: ALS Paramedics

KWAZULU-NATAL. – Vier verdagtes is ‘n kort rukkie gelede tydens ‘n oor-en-weer-skietery met die polisie in Sydenham doodgeskiet.

Lt.kol. Robert Netshiunda sê nog ‘n verdagte wat raakgeskiet is, is kritiek. Dit is tans steeds ‘n aktiewe misdaadtoneel.

Garrith Jamieson van ALS Paramedics sê vier persone is dood verklaar. Sparksstraat is in beide rigtings toe. Motoriste word aangeraai om die gebied ten alle koste te vermy.

Nuusflits hou jou op hoogte van nuus soos dit gebeur.

Foto: ALS Paramedics

Foto: ALS Paramedics

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief