KYK: Die gesig van wêreldboks meet kragte met Meksikaanse landgenoot

Lees ook :

Canelo Álvarez meet hierdie naweek kragte met die onoorwonne Jaime Munguia. Beide Meksikaners het ‘n baie opwindende vegstyl en ons behoort vuurwerke binne en buite die kryt te sien terwyl die land hulle vakansiedag Cinco de Mayo vier op die beste moontlike manier deur twee van hulle grootste sterre te sien boks.

Bert en Schalla neem ons deur die komende geveg.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief