Powerball uitslae vir 3 Mei 2024
Boerpotte: Powerball: R22 miljoen PowerballPlus: R10 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 28, 31, 33, 37, 44. Powerball: 02. PowerBall Plus: 12, 13, 24, 47, 50. Powerball: 14. Daily…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,525 op Friday 3 May 2024.
Boerpotte: Powerball: R22 miljoen PowerballPlus: R10 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 28, 31, 33, 37, 44. Powerball: 02. PowerBall Plus: 12, 13, 24, 47, 50. Powerball: 14. Daily…
Canelo Álvarez meet hierdie naweek kragte met die onoorwonne Jaime Munguia. Beide Meksikaners het ‘n baie opwindende vegstyl en ons behoort vuurwerke binne en…
WINDHOEK, NAMIBIË. – ’n Ligte vliegtuig het Vrydagmiddag neergestort kort na sy opstyging vanaf die Eros-lughawe in Windhoek. Volgens Kanaal 7 was dit ’n…
CHENNAI, INDIË. – Inwoners het onlangs saamgewerk om ’n baba vanaf ’n dak in Chennai Indië te red. ’n Video wat op sosiale media…
Die sanger Willem Botha het sy aanhangers bederf met ’n voorsmakie van sy nuwe enkelsnit 2010 wat amptelik op 10 Mei vrygestel gaan word.…
BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT. – ’n Minderjarige voetganger is Vrydagoggend in Tielman Roosweg net na die Olive Hill-kafee in Bloemfontein dood toe hy of sy deur…
JD Mars, SA-sanger, se Brandy is vandag amptelik vrygestel. Hy het die lied saam met Riaan Benade geskryf. Volgens Mars het hy en Benade…
WESTVILLE, DURBAN. – ’n Swart mamba is Maandag uit ’n blaarwaaier in die Dancliffe-woonbuurt in Durban gehaal. Volgens Nick Evans, ’n slangvanger, het ’n…
SINGAPOER. – Die Blitzbokke is deur na die kwarteindrondte van die Singapoer-seweskampioenskap nadat hulle oorwinnings oor Spanje en Samoa behaal het. Hulle het met…
’n TikTok-gebruiker @zellatjie3 oftewel, Zella Geyser, beskryf haar verlowing as die beste dag van haar lewe. Haar kêrel het die jawoord in ’n Pick…