KYK: Die langste pleknaam in die wêreld het 85 letters

Lees ook :

Foto: Wikipedia
@ceeline.28 Sheeeshh! Finally at the world’s longest place name 🇳🇿 #NewZealand #longestplacenameintheworld #northislandnz ♬ original sound – Just2maori

PORANGANAU, NIEU-SEELAND. – Taumatawhakatangihangakoauauotamateaturipukakapikiaungahoronukupokaiwhenuakitanatahu is die plek in die wêreld met die langste naam. Dit bevat 85 letters.

Dit is ‘n 1 000 voet of 305 meter hoë heuwel in die noorde van Nieu-Seeland wat na Tamatea, ‘n legendariese Maori-ontdekker, vernoem is.

Indien jy dit vertaal, beteken dit: “the summit where Tamatea, the man with the big knees, the slider, climber of mountains, the land-swallower who travelled about, played his nose flute to his loved one.”

Bronne: Atlas Obscura, Reader’s Digest en Wikipedia

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief