Lees ook: Donald Trump word vandag as VSA-president ingesweer
Donald Trump word vandag as die 47ste president van Amerika ingesweer.
Die inhuldigingseremonie sal om 18:30 Suid-Afrikaanse tyd ‘n aanvang neem.
Trump sal nĆ” ān ogggenddiens by die St John-kerk met Joe en Jill Biden in die Withuis tee drink voor hy na die Kongresgebou gaan vir die inhuldigingseremonie. Trump sal die presidensiĆ«le eed aflĆŖ en daarna sy openingsrede lewer. Amptelike dokumente sal geteken word, waarna middaete genuttig sal word.
Later die aand volg drie amptelike geleenthede in Washington, asook ān parade en partytjies waar verskeie kunstenaars soos Carrie Underwood en Billy Ray Cyrus sal optree.
Bronne: Hypertext, Youtube, CBS News
Lees ook: Donald Trump word vandag as VSA-president ingesweer