KYK: Drankwinkels uiteindelik oop

Lees ook :

Foto: Plaaslike drankwinkel

KIMBERLEY – FiND iT het vanoggend ‘n paar drankwinkels in die dorp besoek om te kyk hoe dit lyk op die eerste dag wat drank weer gedurende die inperking verkoop mag word.

Sommige van die drankwinkels se rye was lank, terwyl dit doodstil by ander was. Baie mense wou nie deel van die video uitmaak nie, terwyl ander gereken het hulle het niks om weg te steek nie.

Meeste drankwinkels het die streng maatreëls ten opsigte van sosiale distansiëring gehoorsaam en seker gemaak hul klante doen ook. Klante moes die nodige afstand uitmekaar bly, hulle koors is geneem en hulle hande is by die ingang gesaniteer.

https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1026638594417833/

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief