KYK: Erika Kirk sê sy vergewe skieter

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video Turning Point USA

VSA. – Erika Kirk het gisteraand (21 September) by Charlie Kirk se gedenkdiens gesê sy vergewe vir Tyler Robinson. Robinson is ná die skietdood van Kirk in hegtenis geneem.

Charlie se gedenkdiens is by die State Farm-stadion in Glendale, Arizona gehou. Die diens is deur verskeie hooggeplaastes, wat president Donald Trump ingesluit het, bygewoon. Duisende mense het die laaste eer aan Charlie gebring.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief