KYK: Gaan Jake Paul dalk sy Moses die naweek teen Mike Perry teëkom?

Lees ook :

Voormalige Disney-ster en suksesvolle YouTuber, Jake Paul, is nou ‘n professionele bokser met ‘n rekord van 9-1 met 6 uitklophoue. Hy klim Sondagoggend vroeg in die kryt saam met geharde “Bare Knuckle Boxing” kampioen, “Platinum” Mike Perry. Die kaart begin om 03:00. SAST op DAZN PPV, en die hoofgeveg behoort iewers na 06:00 plaas te vind.

Bert en Schalla maak voorspellings in hul potgooivideo, gaan kyk dus gerus en sê of jy daarmee saamstem.

Wie dink jy gaan wen? Laat weet in die comments.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief