KYK: Gayton McKenzie, minister van sport, aan’t oefen

Lees ook :

Foto: Gayton McKenzie Patriotic Alliance Facebook-blad

“I can’t be an overweight sportsminister.” Só sê Gayton McKenzie in sy nuutste video-stroming terwyl hy slegs een sakkie suiker in sy koffie gooi.

‘n Video van die minister van sport, kuns en kultuur wat draf, is ook op sosiale media gedeel.

McKenzie, wat Saterdag die rugbywedstryd tussen die Springbokke en die Iere op Loftus bygewoon het, moes bontstaan vir foto’s saam met rugby-ondersteuners.

Drie uur gelede het die minister die volgende plasing gedeel:

I woke up knowing I owe you my life 🥹

I’m honestly so excited for the people of the PA, you believed in my leadership when very few did. You stood by me when they called me a gangster, called me corrupt, you not only fought for me but fought against majority SA media on my behalf.

How can I ever repay such loyalty? I wanna cry just thinking about all the ways that you stood by me and all the ways that I am going to show that your trust in me was worth it.

Thank you members of the PA, thank you, none of this would have been possible without you. I love and appreciate you and will revenge (sic) your love and trust.

Die volgende foto’s en nog meer is deur Meshe Habana op die Patriotic Alliance se Facebook-blad gedeel:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief