KYK: Gholfkarretjie bars deur heining by Pinnacle Point

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video-opname ontvang

TUINROETE, WES-KAAP. – ‘n Gholfkarretjie se remme het glo Saterdag net na 15:00 met passasiers binne-in teen ‘n steil afdraande gefaal en deur ‘n omheining gebars.

Nuusflits het twee video’s ontvang wat lyk asof dit uit die veiligheidskantoor geneem is.

Die voorval het by Pinnacle Point Estate op Mosselbaai plaasgevind. Vier insittendes is tydens die insident beseer.

Nuusflits het Pinnacle Point Estate vir kommentaar gevra.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief