MARBLE HALL, LIMPOPO. – ’n Hewige haelstorm het vanmiddag op Marble Hall uitgebreek.
Inwoners het video’s en foto’s op sosiale media geplaas.

Nicolette Oosthuizen het die video op Facebook geplaas.
Vanessa het die video op Facebook geplaas.
Bronne: Reënval in SA, Facebook
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: