Brekende Nuus
Afrikaans

Kyk: Haelstorm tref Groot-Brak

Inwoners het beeldmateriaal van die haelstorm op sosiale media gedeel.

GROOT-BRAK, WES-KAAP. – ’n Haelstorm het Maandagmiddag omstreeks 15:00 Groot-Brak en die omliggende areas getref. Dit is glo die gevolg van ’n kuslaagdruk wat uit die suidweste oor die suidkus beweeg.

Inwoners het beeldmateriaal van die haelstorm op sosiale media gedeel.

Cinematic Travel SA het ’n video op hulle Facebook-blad gedeel.

Raymond Swenson het ook ‘n video op Reënval in SA se Facebook-blad gedeel.

Bron: Facebook