NOORDWES. – ‘n Brand het Sondag in die Kosmos-woonbuurt in Hartbeespoortdam uitgebreek en huise verswelg.
Die beeldopname is van Zack op YouTube gedeel, maar die oorsprong is onbekend aan Nuusflits.
Volgens Kormorant het minstens agt huise afgebrand nadat die brand omstreeks 12:00 uitgebreek en versprei het.





