Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Inhegtenisnemings op video vasgelê

'n Video waarin wetstoepassers inhegtenisnemings uitvoer is deur 'n motoris geneem en gedeel.

Foto: Skermgreep van video
Foto: Skermgreep van video

‘n Video van Gino de Oliveira is op 20 Maart op The Atlantic Seaboard Community Forum Facebook-blad geplaas.

In die video kan gesien word hoe inhegtenisnemings, vermoedelik iewers in die Wes-Kaap, uitgevoer word.

“Happened in front of me this morning, footage of this mornings arrests on high level! Law enforcement officers were waiting for the suspects on high level and cornered them as they turned onto the road! Well done Law Enforcement, brilliant work!”