KYK: Jan Bloukaas stel enkelsnit ‘God Kan’ vry

Lees ook :

Foto: Jan Bloukaas

Jan Bloukaas, oftewel Jean du Plessis, het sy droom bewaarheid. Hy het so pas sy derde enkelsnit van wat hy sy laaste album noem, God Kan, vrygestel.

Bloukaas het in die emosionele video gesê as dit hiér eindig, is dit vir hom ‘n storieboekeinde.

Op 24 November het hy die volgende gesê: “Dankie 🙏 Dankie 🙏🩵 Dankie 🙏 Dankie 🙏🩵Dankie 🙏 Dankie 🙏🩵Dankie 🙏 Dankie 🙏🩵Dankie 🙏 Dankie 🙏🩵Dankie 🙏 Dankie 🙏🩵Dankie 🙏 Dankie 🙏🩵 my katte 🐈📢🩵 loof die here vir die awesomeste lewe met die beste mense ever. God is my als! My ouers se vlerke is net afgesny weens Suid Afrikaanse Vliegkommissie maar ons is tans in gesprek met prokureurs om hul Engel lisensies te hernu. Katte I love you to the moon and back 🩵❤️❤️

Op 22 November is Wes Kaap vrygestel en Vlug gedurende Oktober. Die hele album word Vrydag vrygestel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief