Kyk: Massiewe haelstorm tref Gonubie

Lees ook :

Kyk: Massiewe haelstorm tref Gonubie. Foto: Storm Report SA

GONUBIE, OOS-KAAP. – Inwoners is Maandag onverhoeds deur erge reën- en haelneerslae getref.

Die hael en hewige reënval het fratsvloede veroorsaak. Inwoners het beelmateriaal op sosiale media gedeel. Op van die foto’s kan daar gesien word hoe groot die haelkorrels was.

Môre word daar bewolke weer voorspel, maar geen reën vir die area nie.

Bronne: Facebook, X