Zuma se dissiplinêre verhoor tot volgende week uitgestel

Lees ook :

Zuma se dissiplinêre verhoor uitgestel tot volgende week
Zuma se dissiplinêre verhoor uitgestel tot volgende week fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Zuma se dissiplinêre verhoor voor ANC vind vandag plaas

Jacob Zuma se dissiplinêre verhoor by die ANC is tot volgende week uitgestel.

Dit volg na Zuma geweier het om die virtuele vergadering by te woon. Zuma dring aan op ’n fisiese vergadering, maar die ANC het gesê dit sal virtueel plaasvind.

Hy word daarvan aangekla dat hy die MK-party ondersteun het en leier daarvan geword het terwyl hy nog ’n lid van die ANC was.

Die verhoor is tot 23 Julie uitgestel.

Bronne: eNCA, EWN, The Citizen

Lees ook: Zuma se dissiplinêre verhoor voor ANC vind vandag plaas

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief