Brekende Nuus
Afrikaans

Kyk: Minibustaxi slaan by vulstasie aan die brand

FiND iT weet nie waar die video geneem is nie.

Minibustaxi slaan by vulstasie aan die brand
Foto: Skermgreep video Truth and Justice Continue

Video in berig!

In hierdie video wat deur Truth and Justice Continue op sosiale media gedeel en versprei word, kan gesien word hoe ‘n minibustaxi aan die brand slaan.

Die petroljoggie wat die deur oopmaak en dan die brandblusser gaan haal om die brand te blus, word as ‘n held beskou.

Nuusflits weet nie waar die video geneem is nie.

Indien jy weet deel gerus met ons.

Truth and Justice Continue ken ook nie die oorsprong nie, maar het die video van @pmcafrica gedeel.