PowerBall uitslae vir 14 November 2023
Boerpotte: PowerBall: R33 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Daily lotto: R460 000 Uitslae: PowerBall: 10, 24, 30, 33, 44. Powerball: 20. PowerBall Plus: 03, 24, 26, 38, 48. Powerball: 10. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,354 op Tuesday 14 November 2023.
Boerpotte: PowerBall: R33 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Daily lotto: R460 000 Uitslae: PowerBall: 10, 24, 30, 33, 44. Powerball: 20. PowerBall Plus: 03, 24, 26, 38, 48. Powerball: 10. Daily lotto:…
Waarskuwingsborde sal verseker toeriste weet van die gevare.
Sy susterskind het gesê sy rekeninge is gevries en hy is werkeloos so hy kan nie betaal om by die huis te kom nie.
Cliff het in ’n onlangse stelling gesê hy gee nie om of mense ontsteld of in die gesig gevat is nie, want dit is…
Die siek hoenders is uitgesit en daar word nou ’n vermindering in voëlgriepgevalle verwag.
Stuff het berig Wêreldrugby het aan die All Blacks toegegee die doel moes toegeken geword het, maar hulle weier glo om dit in die…
Tuisova se spanmaats en hulle opponente het hulle ondersteuning vir Tuisova gewys deur swart bande om hulle arms te vertoon.
Die verdagte wat vir die steekvoorval in aanhouding is se hofsaak vir poging tot moord is vir borg uitgestel.
Mbalula het ’n saak van crimen injuria teen Mdwaba by die Sandton-polisiestasie oopgemaak.