MALELANE, MPUMALANGA. – ’n Noord-Britse lokomotief gaan binnekort gerestoureer word en sy staanplek by die Nkomazi Kruger Lodge in Malelane kry.
Die 1 A nr. 1301-klas lokomotief het vir baie jare by die Greenside-steenkoolgroef buite Witbank diens gelewer.
Deel van die restourasieproses is om inwoners te herinner aan Suid-Afrika se ryk treingeskiedenis.
Bronne: Arrive Alive, Truck and Freight
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: