KYK: Nuwe video met Dricus, Siya en Eben

Lees ook :

Foto's: Skermgrepe van video LekkeSlaap

LekkeSlaap het Vrydag ‘n nuwe advertensie vrygestel. Niemand anders nie as Dricus du Plessis, Siya Kolisi en Eben Etzebeth vermaak die kyker in hierdie video.

Eben, met Siya op sy skouers, sluip van ‘n kamp af weg en word deur Dricus in ‘n bakkie opgelaai. Die drie gaan dan na LekkeSlaap-verblyf en geniet hulle gate uit.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief