PILANESBERG, NOORDWES. – ‘n Video van ’n olifant wat ’n wildbesigtigingsvoertuig bestorm en optel, doen die rondte op sosiale media.
Kruger Magazine het die video op hulle Facebook-blad geplaas. Na bewering het die voorval in die Pilanesberg- nasionale park plaasgevind.
Die toeriste in die video is hoorbaar benoud. Dit is onduidelik presies wanneer die insident plaasgevind het en wie dit afgeneem het.
Kyk hier na Kruger Magazine se video hier.
Herr Heinz het die volgende video’s van die voorval gedeel:
Bronne: Kruger Magazine, Facebook, Twitter
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: