KYK: Olifante wat uitbreek, veilig tuis

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

MPUMALANGA. – Woensdagoggend vroeg het ses olifante deur ‘n heining van die Kruger Nasionale Park gebreek.

Volgens Laevelder het SANParke en die toerisme-en-parkagentskap in die provinsie vir ure gewerk om die olifante veilig in die park terug te kry.

Lede van die plaaslike gemeenskappe van Bosbokrand en Hazyview is volgens beriggewing ontevrede, aangesien hulle glo die olifante moes van kant gemaak word om kos aan hulle families te voorsien.

Weens ‘n droë rivierbed kon die olifante deur ‘n gebreekte heining naby die Phabeni-hek gaan, wat reeds herstel en gemonitor word.

Bronne: Laevelder, Getaway Magazine en AFP

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief