Nuusflits Uitgawe 1,650 — Thursday 5 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,650 op Thursday 5 September 2024.
Nuwe Chery Tiggo Cross voor einde 2024 in SA
PERSVERKLARING: Lees hier alles wat jy van die nuwe Chery moet weet. Chery South Africa is pleased to announce that the all-new Tiggo Cross…
Man sterf in huisbrand in Lovemore Park
OOS-KAAP. – ‘n Man (38) is Woensdagoggend in ‘n brandende huis in Lovemore Park in Gqeberha dood. Kapt. André Beetge sê die polisie is…
KYK: Olifante wat uitbreek, veilig tuis
MPUMALANGA. – Woensdagoggend vroeg het ses olifante deur ‘n heining van die Kruger Nasionale Park gebreek. Volgens Laevelder het SANParke en die toerisme-en-parkagentskap in…
Geskiedkundige slaweklok van Groot Constantia gesteel
WES-KAAP. – Die historiese slaweklok van die Groot Constantia-wynlandgoed, wat uit 1685 dateer, is gesteel. Die waardevolle koperklok weeg 110 kg en is tussen…
Ouers, ken jy die toep ‘Omegle’/’Omi-TV’ – praat met vreemdelinge
’n Onlangse voorval van ‘n viral TikTok-video het kommer laat ontstaan oor die veiligheid van tieners wat videokletsplatforms gebruik om met vreemdelinge in verbinding…
KYK: Bernice en Jannes se ‘lyfie’ is ‘n dogter
Bernice West, sangeres van Lyfie, en Jannes Erasmus, haar skrywerman, het aangekondig sy is met ‘n dogter swanger. Die baba word in Januarie 2025 verwag.…
Nadoodse ondersoek wys slagoffers van gesinkte seiljag het versmoor
Lees ook: Kaptein van seiljag wat sink vir manslag ondersoek ITALIЁ. – Nadoodse ondersoeke word tans uitgevoer op die mense wat dood is na…
Vier leerlinge geskors na ‘rassistiese’ TikTok-video
UPINGTON. – Vier leerlinge van die Hoërskool Duineveld is geskors nadat ‘n TikTok-video wys hoe een van die leerlinge rassistiese uitlatings maak. Geoffrey van…
Gautengse departemente werk saam met skole na voedselvergiftiging
Lees ook: Altesaam 207 gevalle van voedselvergiftiging in Gauteng sedert Februarie aangemeld GAUTENG. – Die Gautengse gesondheidsdepartement en onderwysdepartement het aangekondig dat hulle nou…