Kyk: Oud-Johannesburger gekroon as Mej. Thailand Wêreld 2023

Lees ook :

Foto's: Tharina Botes Facebook-blad

Tharina Botes (26), ‘n skoonheid wat aan die Hoërskool Munument skoolgegaan en aan Unisa studeeer het, is Sondag in die Bangkok Birkley-hotel as Mej. Thailand Wêreld 2023 gekroon.

Botes, van gemengde Thaise-Suid-Afrikaanse afkoms (pa van SA en ma van Thailand) het gedurende 2019 na Phuket in Bangkok, Thailand, verhuis.

Gedurende 2018 was sy onder die Top 12 van Mej. SA en het aan ander gesogte kompetisies deelgeneem wat haar in 2019 onder die Top 10 van Miss. Grand Thailand en gedurende 2021 die Miss Universe Thailand-kompetisie as naaswenner laat eindig het.

Botes sal op 16 Desember aan Mej. Wêreld, wat in New Delhi plaasvind, deelneem.

Bron: Tharina Botes Facebook-blad The Nation en Pageant Circle

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief