Powerball uitslae vir 3 Oktober 2023
Boerpotte: PowerBall: R90 miljoen PowerBall Plus: R44 miljoen Uitslae: PowerBall: 03, 08, 15, 24, 45. Powerball: 14. PowerBall Plus: 12, 15, 35, 45, 48. Powerball: 16.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,312 op Tuesday 3 October 2023.
Boerpotte: PowerBall: R90 miljoen PowerBall Plus: R44 miljoen Uitslae: PowerBall: 03, 08, 15, 24, 45. Powerball: 14. PowerBall Plus: 12, 15, 35, 45, 48. Powerball: 16.
Volgens die departement van landbou en landelike ontwikkeling in die provinsie word meer brande verwag, aangesien die veldbrandseisoen nog in volle swang is.
'n Sekuriteitsbeampte is dood en nog twee beseer tydens 'n transitorooftog vanoggend in KZN.
LEES OOK: N1-aanrandingsaak van BBP-beskermingseenheid tot November uitgestel Nege mense is Maandag in Kaapstad in ‘n ongeluk met ‘n skeepsvragmotor en ‘n polisievangwa beseer.…
LEES OOK: ‘Daar is geen aanval op Afrikaans nie, dit is om elke kind te beskerm’ – Motshekga verdedig Bela-wetsontwerp Die departement van basiese…
Die spazawinkel is glo deur 'n buitelander bedryf wat vermoedelik van Somalië of Pakistan afkomstig is.
Die AA het onlangs kommer oor die stygende pryse uitgespreek.
Ngubane het ook gesê hy is ‘n Bolt-bestuurder en is R15 000 betaal om van Johannesburg na Rustenburg te ry waar die moord plaasgevind het.
Zungu het gister getuig hy was saam met die vyf verdagtes op die dag van Meyiwa se moord.
Muller het op die skermgreep van die e-pos geskryf: “Enige ander voorstelle, want as dit so gaan, gaan my kind sonder opvoeding wees volgende…