KYK: Prinses Diana hardloop by Moedersdag-wedloop

Lees ook :

Foto’s van prinses Diana wat in 1991 aan ‘n Moedersdag-wedloop by prins Harry se skool deelneem, is weer onlangs op die internet rondgestuur.

Dié foto’s wys hoe prinses Diana glo koninklike reëls verbreek om aan die wedloop by ‘n skool in Wetherby deel te neem. Sy het tweede gekom.

Op die foto’s dra sy ‘n romp en ‘n baadjie en hardloop kaalvoet. Soos op baie ander foto’s, lyk dit asof die prinses regtig nie omgee wie vir haar kyk nie en gee sy haar beste!

Volgens Harper’s Bazaar wys ander foto’s van die geleentheid hoe die jong prins Harry aan ‘n sakresies deelneem.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief