Brekende Nuus
Afrikaans

Kyk: Reuse-erdwurms steek kop uit op Cradock

Die wurms is op die Heemstede-plaas buite Cradock gewaar.

Reuse erdwurms steek kop uit op Cradock. Foto's: Gail Weitsz
Reuse erdwurms steek kop uit op Cradock. Foto's: Gail Weitsz

CRADOCK, OOS-KAAP. – Buitengewoon groot erdwurms het na ’n reënbui op Cradock hulle verskyning gemaak.

Gail Weitsz het foto’s daarvan op Reënval in SA se Facebook-blad geplaas. Die wurms is op die Heemstede-plaas buite Cradock gewaar.

Sosialemediagebruikers het geskerts dit “lyk eerder soos ’n erdslang”. Ander het genoem dit is ’n “visserman se droom”.

Weitsz se foto’s:

Bron: Reënval in SA Facebook-blad