Kyk: Riool vloei na bewering oor Durbanse strandfront

Lees ook :

Skermgrepe uit die video: Twitter

DURBAN, KZN. – ’n Video van riool wat glo oor die Durbanse strandfront die see invloei, word op sosiale media versprei.

Volgens die video vloei die riool uit ’n mangat oor ‘n sypaadjie voordat dit die strand bereik. “Dit gebeur nou dat die Paasnaweek begin en duisende toeriste in Durban aankom,” is by die video geskryf.

Nuusflits het ’n navraag aan Ethekwini-munisipaliteit gestuur.

Die volgende video is op Twitter gedeel:

Bron: Twitter- NewsBuzz24/7

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief