KYK: Roman’s Pizza reageer na video oor pizzabokse se ‘hergebruik’

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video-opname

Roman’s Pizza sê in ‘n verklaring wat Donderdag uitgereik is, ‘n ondersoek na die voorval, wat hulle in ‘n ernstige lig beskou, is geloods.

Dit volg na ‘n video op sosiale media waarin ‘n gebruikte pizzaboks oënskynlik vir hergebruik skoongevee word.

Volgens die verklaring het die voorval in Daveyton gebeur.

Lees die volledige verklaring hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief