KYK: Staan opsy ‘Marelize’, die ‘tannie’ is hier

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video Liana Taylor

Waarskuwing: Kru taal!

Hoërskool Hermanus het ‘n paar dae gelede matriekafskeid gehad. ‘n Insident met ‘n spoggerige motor vooraf het aandag op sosiale media getrek.

Dit blyk daar is nou nie net meer “Marelize” nie, maar ook die “tannie.”

Die luukse sportmotor is darem uit die sloot gelig en kon verder met die matriekmeisie ry.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief