Nuusflits Uitgawe 1,668 — Monday 23 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,668 op Monday 23 September 2024.
KYK: Staan opsy ‘Marelize’, die ‘tannie’ is hier
Waarskuwing: Kru taal! Hoërskool Hermanus het ‘n paar dae gelede matriekafskeid gehad. ‘n Insident met ‘n spoggerige motor vooraf het aandag op sosiale media…
Verdagte gearresteer wat glo vermoorde onderwyser se klere dra
VRYSTAAT. – ‘n Verdagte (24) is in hegtenis geneem vermoedelik in die klere en skoene van Mosiwa Tshabagae wat dood in sy huis op…
Vrou gegryp voordat sy van gebou kon spring
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (30) is Sondagoggend betyds gekeer toe sy van die balkon van ‘n gebou in Toddstraat in Verulam wou spring. Reaction…
Berugte Moloto-pad eis vier lewens
GAUTENG. – Vier persone het vanoggend in ‘n ongeluk op die berugte Molotopad in die noorde van Pretoria omgekom. Renata Erasmus van Advanced Paramedic…
Veiligheidswag wat waterdienswerkers bewaak, doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – Sikhumbuzo Selby Ngcobo (51) is Sondagoggend in Estuary-rylaan in Missionlands doodgeskiet, terwyl sy kollega se vuurwapen afgeneem is. Reaction Unit South Africa…
Geregtelike doodsondersoek na Amerikaner dood gevind is
WES-KAAP. – Brook Cheuvront (20) van Newland in North Carolina in die VSA se liggaam is Sondagmiddag op Duiwelspiek gevind nadat sy Saterdagmiddag vermis…
Man verdrink in swembad
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 20’s, het Sondagaand in ‘n swempad in Flamingostraat in Yellow Wood Park, verdrink. Garrith Jamieson van ALS…
Vrou aangeval toe sy sonder brandstof staan
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (28) het Sondagmiddag sonder brandstof op die Umdloti Beachpad, in Lotusville, gaan staan, waarna sy aangerand en beroof is. Reaction…
Valke werk onverpoosd om ‘ontvoerde’ vrou op te spoor
OOS-KAAP. – Alize van der Merwe (39) het Vrydag omstreeks 11:30 laas kontak met haar familie gehad. Omstreeks 15:13 het haar familie ‘n oproep…