Kyk: Trollies op hoofweg sorg vir vermaak

Lees ook :

Kyk: Trollies op hoofweg sorg vir vermaak. Skermgrepe: TikTok

JOHANNESBURG, GAUTENG. – ’n Video van twee volgelaaide trollies wat op die R25 naby Johannesburg “ry”, sorg vir groot vermaak onder sosialemediagebruikers.

In die video kan gesien word hoe twee oorlaaide trollies saam met voertuie op die pad ry. Die agterste trollie se spoed haal hom egter in en hy bots teen die voorste trollie.

Eers wanneer die persoon wat die video neem verby die trollies gaan, word die twee sogenaamde bestuurders gesien.

Dit is nie duidelik wanneer die video geneem is nie.

David Volschenk het die video op TikTok geplaas:

Bronne: Twitter, TikTok

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App