Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke
‘n Skaars supermaan, wat eers weer in 2037 sal plaasvind, sal vanaand te sien wees.
Dit sal ‘n supermaan én blou maan wees, ‘n kombinasie wat so skaars is dat dit so lank as 20 jaar kan neem voor dit weer verskyn. Dit is die agste volmaan van die jaar en is die Vredesmaan gedoop.
Die maan sal vanaand baie nader aan die Aarde as gewoonlik wees.
Bronne: SA People, RTE, The Citizen





