Hierdie video is deur Crime In SA @sa_crime op Twiter gedeel.
‘n Vermeende selfoondief is gevang en afgeneem.
Hy word in die video aangesê om te sing en dans.
Nuusflits weet nie waar die voorval plaasgevind het nie.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: