In ‘n video-opname wat gedeel is, kan gesien word hoe ‘n beweerde brooddief Sondag, vermoedelik in die Kaap, aan die agterkant van ‘n bewegende broodafleweringsvoertuig hang en ‘n krat met brood steel.
Onwetend word hy deur die insittendes van ‘n voertuig agter hom afgeneem.
Wanneer hy klaar die mandjie brood gesteel het, word die brood weer van hom gesteel.
Bron: Yusuf Abramjee
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: