Powerball uitslae vir 28 Mei 2024
Boerpotte: PowerBall: R62 miljoen PowerBall Plus: R5 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 02, 03, 23, 39, 45 PowerBall: 14 PowerBallPLUS: 04, 15, 18, 21,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,550 op Tuesday 28 May 2024.
Boerpotte: PowerBall: R62 miljoen PowerBall Plus: R5 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 02, 03, 23, 39, 45 PowerBall: 14 PowerBallPLUS: 04, 15, 18, 21,…
Hoe vriendelik is jy met toeriste in ons land? ’n Onlangse studie deur die webtuiste Remitly het bevind Suid-Afrikaners is die vriendelikste nasie ter…
eTHEKWINI, KZN. – Drie vroue is na bewering van onderdele van elektroniese toestelle ter waarde van R1 800 beroof toe die nutsman wat hulle gehuur…
POTCHEFSTROOM, NOORDWES. – Die Around the World Wedding and Function Venue se kantore buite Potchefstroom het Maandagaand vlam gevat. Volgens die venue is dit…
’n Manlike passasier (20) is Sondag ernstig beseer toe hy na bewering van die bekende passasierskip Royal Carribean’s Icon of the Seas gespring het.…
GAUTENG. – Elia Moeko (36), Ali Sithole (30) en Nido Gumbe (29) van Soshanguve het vlugtig op aanklagte van moord en roof met verswarende…
MELBOURNE, AUSTRALIË. – ’n Vrou het onlangs na ’n ontbytprogram in Melbourne ingebel en gebieg dat sy en haar familie al van haar oorlede…
NOORDWES. – AO Koketso Mareka het Vrydag op aanklag van ontvoering, aanranding met die opset om ernstig te beseer en poging tot moord in…
WES-KAAP. – ‘n Vermeende huisrower is glo Maandagoggend in Missionstraat, Wynberg, deur die huiseienaar doodgeskiet. Sers. Wesley Twigg sê die polisie was by ‘n…
Die pad tussen Emalahleni (Witbank) en Delmas wat vroeër vandag vir ‘n ongeluk gesluit was, is weer vir verkeer oopgestel. Die video wat van…