KYK: Vliegtuigdeur val bo Heidedal uit

Lees ook :

Foto: Soos ontvang

VRYSTAAT. – Inwoners van Heidedal was Saterdag geskok toe die deur van ‘n ligte vliegtuig onverklaarbaar uit die lug geval het.

My Citi Bloemfontein sê in ‘n plasing die vliegtuig, wat nog nie geïdentifiseer is nie, het veilig sonder sy deur geland.

Geen beserings of skade is aangemeld nie. Die insident word glo ondersoek.

Bronne: My Citi Bloemfontein, WhatsApp.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief