Die sanger Willem Botha het sy aanhangers bederf met ’n voorsmakie van sy nuwe enkelsnit 2010 wat amptelik op 10 Mei vrygestel gaan word.
“Ek kon nie meer wag nie! Hier is my nuwe song genaamd, 2010 se chorus en choreography!” skryf hy op sy Facebook-blad.
Volgens hom is dit die eerste musiekvideo ooit waarin hy dans.
Bronne: Willem Botha Facebook, YouTube





