Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Woelige haaie in St. Lucia

Foto: Skermgreep van video - Cody Ackhurst
Foto: Skermgreep van video - Cody Ackhurst

‘n Video van haaie wat vinnig beweeg, is drie dae gelede deur Fat Bike Fishing St. Lucia op die What’s on St. Lucia Facebook-groep gedeel.

Cody Akhurst het volgens die plasing die video by die mond gemaak.

Was jy al so naby, of selfs nader aan ‘n haai?