Nuusflits Uitgawe 1,527 — Sunday 5 May 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,527 op Sunday 5 May 2024.
KYK: Inploffing van gebou by Unisa
GAUTENG. – ‘n Inploffing van ‘n gebou by die Unisa Sunnyside-kampus het Sondag plaasgevind. Die gebeurtenis is deur Rinus Gouws op kamera vasgelê en…
Voelgoedstorie: Man by Lanseria-lughawe geprys
GAUTENG. – ‘n Man genaamd Gerry word in ‘n sosialemediaplasing van Healing Grace Head Office se Facebook-blad geprys nadat hy ‘n handsak op Lanseria-lughawe…
KYK: Woelige haaie in St. Lucia
‘n Video van haaie wat vinnig beweeg, is drie dae gelede deur Fat Bike Fishing St. Lucia op die What’s on St. Lucia Facebook-groep…
Stappers dryf op rugsakke na rotse uit die see
WES-KAAP. – Twee vroulike stappers is Vrydag van die Otterwandelpad by die Bloukrans-riviermond in die see meegesleur. Hulle kon hul rugsakke gebruik om te…
Moordverdagte wat tydens borg verdwyn, weer vasgetrek
MPUMALANGA. – Nqubeko Bright Mchunu is weer Vrydag in hegtenis geneem na hy op 17 Augusuts 2022 verdwyn het nadat hy borg in die…
Verdagtes na plaasaanval in hegtenis
OOS-KAAP. – Vier verdagtes, onder wie ‘n vrou (46), is in hegtenis geneem nadat hulle glo Vrydag ‘n plaasaanval op Alicedale uitgevoer het. Kapt.…
Verkeersbeampte dood toe vragmotor nie stop nie
MPUMALANGA. – ‘n Verkeersbeampte (58) het vanoggend op die N4 buite Komatipoort gesterf toe hy ‘n vragmotor probeer stop en hy gestamp is. Moeti…
Leader of the DA, John Steenhuisen, was in Magojaneng Village outside Kuruman
*PERSVERKLARING Hier volg John Steenhuisen se toespraak in Magojaneng Village buite Kuruman op 4 Mei. Fellow Democrats,It is great to be in the Northern…
Verdagtes gesoek wat motoriste aanhou en beroof
LIMPOPO. – Vyf onbekende verdagtes wat Vrydagaand omstreeks 19:00 insittendes van ‘n voertuig met ‘n wapen in die Groblersdal-area aangehou en beroof het, word…