Lees ook: Ses verdagtes in hegtenis vir moord op AKA
DURBAN. – Die polisie het die inhegtenisneming van die laaste verdagte in die moord op Kiernan “AKA” Forbes en Tebello “Tibz” Motsoane aangekondig.
Sewe verdagtes is nou vir die moorde in hegtenis geneem. Die laaste verdagte (30) is vandag in hegtenis geneem.
Vyf van die verdagtes sal môre in die Durbanse landdroshof verskyn.
Bronne: SAPD, Brig. Athlenda Mathe
Lees ook: Ses verdagtes in hegtenis vir moord op AKA
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: