Lotto uitslae vir 28 Februarie 2024
Boerpotte: Lotto: R28 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R10 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: Lotto: 11, 12, 14, 18, 20, 48. Bonus: 32. Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,460 op Wednesday 28 February 2024.
Boerpotte: Lotto: R28 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R10 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: Lotto: 11, 12, 14, 18, 20, 48. Bonus: 32. Lotto…
Die polisie-hookantoor by Telkom Towers in Pretoria is weens haglike toestande ontruim en tot verdere kennisgewing gesluit.
NASIONAAL. – Die SAPD het maatreëls in plek gesit sodat diens moet voortgaan, nadat na ‘n kennisgewing Dinsdag vir die administratiewe gebou Telkom Towers…
Die soektog na Joslin Smith is slegs afgeskaal, maar nie afgelas nie.
Sanger, Riaan Benadé, het vandag 'n musiekvideo vir sy liedie Stoom by 'n tehuis vir bejaardes in Capital Park opgeneem.
'n Verdagte is in 'n parkeerarea vir die beweerde besit van kinderpornografie en die ander op die plaas waar hulle woon vir die besit…
AfriForum Jeug se regspan sal Christie tydens die verhoor bystaan en ook daarop aandring dat alle aanklagtes teen hom onttrek word.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Die ingenieur het uitgevind sy sak is weg toe hy na ’n ander trein wou oorklim.
Drie speurders is Maandag vir beweerde korrupsie in hegtenis geneem en het in die hof verskyn, waarna die saak vir borgaansoek uitgestel is.