Lauren Dickason – Driedubbele moordenares se vonnisdatum bekend

Lees ook :

Foto: New Zealand Herald George Heard

CHRISTCHURCH, NIEU-SEELAND. – Lauren Dickason sal in Desember 2023 gevonnis word. Dickason, ‘n voormalige Suid-Afrikaanse mediese dokter, wat deur ‘n jurie skuldig bevind is aan die driedubbele moorde in Timaru, Nieu-Seeland in 2021 op haar minderjarige dogters, Liané (6), en tweeling Mia en Karla (2), word deur lewenslange tronkstraf vir elk van die drie moordklagtes in die gesig gestaar.

Die verhoor het vyf weke geduur.

Haar vonnisoplegging sal op 19 Desember 2023 in die hof begin.

Bronne: New Zealand Herald, Daily Mail en People

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief