Leerder (14) skiet 4 dood by skool in VSA

Lees ook :

Leerder (14) skiet vier mense dood by skool in VSA
Leerder (14) skiet vier mense dood by skool in VSA fotokrediet: Canva

Lees ook: Man wat kwaad is vir oom skiet hond

GEORGIA, VSA. – ’n Skoolskietery het gister vier mense se lewens geëis toe ‘n leerder, Colt Gray (14), by ‘n hoërskool met ‘n vuurwapen op hulle losgebrand het. Twee leerders en twee onderwysers is dood, terwyl nog nege mense gewond is.

Die skieter, Colt Gray, is reeds in hegtenis geneem en gaan as ’n volwassene verhoor word. Hy was verlede jaar deur die FBI ondersoek ná hy aanlyn dreigemente gemaak het oor ’n skoolskietery, maar het destyds die klagtes ontken.

Die polisie het tot dusver geen motief vir die skietery bekend gemaak nie en het bevestig dat hulle nie bewus is van enige spesifieke teikens nie.

Bronne: Inquirer, BBC, CNN

Lees ook: Man wat kwaad is vir oom skiet hond

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief